Reageer op afdwingings

Indien jou inhoud deur ’n afdwinging beïnvloed is waarmee jy nie saamstem nie of as jy dink dit is ’n fout, het jy opsies om te reageer.

Die proses om op ’n afdwinging te reageer hang af van wat met die inhoud gebeur het. Die proses om op ’n gemeenskapsriglynehandeling te reageer verskil byvoorbeeld van ’n ouderdomsbeperking op jou video.

Gebruik die onderstaande lys om meer te wete te kom oor die afdwinging wat jou inhoud beïnvloed het en hoe jy kan reageer.

Voordat jy op ’n afdwinging reageer: Maak seker jy gaan die inligting in die e-posse na wat ons vir jou gestuur het, sodat jy die redes vir die afdwinging kan verstaan.

Gemeenskapsriglynehandelinge

Kom meer te wete oor YouTube se gemeenskapsriglyne 

Appèlle teen gemeenskapsriglynehandelinge

Kom meer te wete oor ouderdomsbeperkings

Appelleer teen die ouderdomsbeperking op jou video

Wetlike afdwinging

Kom meer te wete oor kanaal- of rekeningbeëindigings

Lees ons diensbepalings

Appelleer teen kanaal- of rekeningbeëindigings 

Kopieregafdwinging

Kopieregwaarskuwings en -verwyderingversoeke

Kom meer te wete oor kopieregwaarskuwings

Los ’n kopieregwaarskuwing op

Dien ’n kopieregverweerkennisgewing in

Reageer op ’n verweerkennisgewing

Kom meer te wete oor kopieregverwyderingversoeke

Dien ’n kopieregverwyderingversoek in

Trek ’n kopieregverwyderingversoek terug

Content ID-eise

Kry meer inligting oor Content ID-eise

Betwis ’n Content ID-eis

Appelleer teen ’n Content ID-eis

Vir Kinders Gemaak-handelinge

Kom meer te wete oor die opstel van jou kanaal of video se gehoor

Bepaal of jou inhoud “vir kinders gemaak” is

Appelleer Vir Kinders Gemaak-gehoorinstelling

YouTube Vennootprogram (YVP)- handelinge

Kom meer te wete oor YouTube-monetiseringbeleide 

Appelleer teen ’n YVP-opskorting of -aansoekverwerping

Reageer op ’n verwerpte YVP-aansoek

Versoek menslike kontrolering van video’s wat gemerk is as “Nie vir die meeste adverteerders geskik nie”

 

Gereelde vrae

Hoe hersien YouTube inhoud?
Om te bepaal of inhoud oortree, gebruik ons ’n kombinasie van geoutomatiseerde stelsels en menslike hersienings. Kom meer te wete oor hoe YouTube inhoud hersien.
Wat kan ek doen as monetisering vir my kanaal onderbreek word?
Vennote in die YouTube Vennootprogram word deur ’n aktiewe, goedgekeurde en gekoppelde AdSense vir YouTube-rekening betaal. Monetisering sal onderbreek word as daar nie ’n aktiewe en goedgekeurde AdSense vir YouTube-rekening aan jou kanaal gekoppel is nie. Kry meer inligting oor hierdie kwessie en hoe om dit reg te stel.
Wat kan ek doen as monetisering vir my kanaal gedeaktiveer is?
Monetisering vir jou kanaal kan om verskeie redes gedeaktiveer word. Enige van hierdie handelings kan tot opskorting van betalings lei: Monetisering vir my kanaal is gedeaktiveer Nadat daar ’n besluit gemaak is oor inhoud wat jy opgelaai het, sal jy ’n e-pos van YouTube af ontvang wat die besluit verduidelik. Indien jy dink ons geoutomatiseerde stelsels of menslike kontroleerders het ’n fout gemaak of jy stem nie saam met ’n inhoudbesluit nie, kan jy meer inligting kry oor al jou oplossingopsies en die beste een vir jou situasie kies.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
756351881657988003
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false