Verwyder MKN-toegang tot jou kanaal

As jy ’n geaffilieerde skepper is en jy dink jou kontrak met jou MKN laat dit toe, kan jy die proses begin om MKN-toegang tot jou kanaal te verwyder.

  1. Meld aan by YouTube Studio.
  2. In die Kanaalkontroleskerm sal jy die Netwerkverhouding-kaart sien.
  3. Klik op Verwyder toegang in daardie kaart om MKN-toegang tot jou kanaal te verwyder. Jy sal ’n opspringskerm sien wat​ aandui dat MKN 30 dae het om op jou versoek te reageer, of toegang sal outomaties binne 30 dae of minder verwyder word.
  4. Klik op VERLAAT NETWERK om te bevestig.
Belangrik: As jy ’n MKN verlaat, moet jy monetisering opstel en jou rekening aan AdSense vir YouTube koppel om steeds geld te verdien en betaal te word.

Wat gebeur wanneer ek klik om my MKN se toegang te verwyder, maar my kontrak het nog nie verstryk nie?

Voor jy klik om toegang te verwyder, moet jy die bepalings van jou kontrak met jou MKN nagaan. As jy steeds onder kontrak met jou MKN is, mag die verwydering van toegang jou moontlik nie van enige wetlike verpligtinge vrystel nie en in die proses oortree jy moontlik die bepalings van jou kontrak. Geaffilieerde kanale wat onseker voel oor wat daardie verpligtinge is, moet dit maar eerder met hulle MKN of hulle eie regsadviseur bespreek.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
4761260834425521527
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false