Ander aangee-opsies

As die vlag van ’n video nie jou probleem akkuraat aanspreek nie, het ons verskeie ander aangeemeganismes wat jy kan verken.

Gee ’n kanaal aan

Die opsie om te vlag is ’n goeie manier om ’n video aan te gee wat jy dink ons gemeenskapsriglyne oortree, maar soms moet jy dalk meer as een stuk inhoud aangee en sou jy dalk ’n meer gedetailleerde verslag wil indien om nagegaan te word. Wanneer jy ’n gebruiker se kanaal aangee, kan jy ’n gebruiker se opmerkings of video’s uitlig en vir ons meer inligting oor jou beswaar gee. As jy voel dat jy vir misbruik geteiken is, is hierdie nutsding jou beste opsie om inhoud aan te gee.

Privaatheidsklagte

Om ’n privaatheidsklag in te dien, moet jy die Proses vir klagte oor privaatheid begin. Jou privaatheid word altyd in hierdie proses gerespekteer.

Gee regskwessie aan

As jy ’n regskwessie namens jouself of jou kliënt moet aangee, kan jy ons via ons Webregsvorms kontak. Sodat ons jou eis vinniger kan ondersoek, moedig ons jou aan om jou eis in te dien deur ons webvorm te gebruik, eerder as per faks of per pos.

Hou in gedagte dat die misbruik van ons regsvorms tot die beëindiging van jou YouTube-rekening kan lei.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
1314021618113780493
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false