Google Intekening

Jy kan direk in 'n blaaier op jou mobiele toestel of rekenaar inteken op aanlyn inhoud van uitgesoekte koerante af.

Begin 'n intekening met Google

As jy inhoud lees wat 'n intekening vereis, kies Teken in met jou Google-rekening of Google Intekening om een te begin. Jy kan gevra word om 'n intekeningaanbieding te kies en om jou betaalmetode en faktureringadres te bevestig.

Voeg 'n bestaande intekening by jou Google-rekening

As jy reeds 'n intekening het, maar gevra word om op 'n Google-produk, soos Google Nuus, Kiosk of Search, in te teken, kies Reeds 'n intekenaar?. Meld dan aan met die e-posadres wat jy gebruik het om dit te koop. Jy sal dalk die opsie sien om jou intekening by jou Google-rekening te voeg, wat dit vir jou moontlik maak om jou intekeninginhoud te sien oral waar jy met jou Google-rekening aangemeld is.

Jy kan ook digitale weergawes van jou drukintekeninge by Google Play of die Google Nuus- en Kios-program voeg.Kom meer te wete oor digitale intekeninge vir drukintekenaars.

Vind uit hoe om al jou geskakelde intekeninge in My Rekening te sien. Intekeninge kan Google-produkte, buitedienste en dié in die Play Winkel insluit.

As jy nie wil hê dat 'n intekening in jou Google-rekening gewys word nie, moet jy na Intekeninge toe gaan en Ontkoppel kies.

Jou intekening sal nie gekanselleer of verander word nie. Jy sal egter nie meer personalisering op grond van jou intekening in Google-produkte sien nie.

Intekeninge in soekresultate

Jy sal dalk inhoud van jou geskakelde intekeninge af in jou Google-soekresultate sien. Jy kan dit in soekinstellings afskakel.

Verwante artikels

Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
3570276597159631930
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
84680
false
false