Teken in met deurlopende geskiktheidsvereistes

Die appontwikkelaar bepaal jou aanvanklike en volgehoue geskiktheid vir hierdie soort intekeningpakkette. Byvoorbeeld, die appontwikkelaar kan jou geskiktheid vir ’n studentepakket met afslag opnuut voor elke hernuwing verifieer deur te bevestig dat jy steeds by ’n onderwysinstelling wat kwalifiseer, ingeskryf is. In sommige gevalle sal jy dalk iets moet doen om jou geskiktheid by die ontwikkelaar te verifieer. As jou geskiktheid eindig, sal jou intekening met jou volgende hernuwing outomaties omskakel in die pakket wat deur die ontwikkelaar gespesifiseer word. Dit beteken dat jou prys en die voordele wat by jou intekening ingesluit is, kan verander.

Jy sal voor so ’n omskakeling ’n e-pos van Google Play af ontvang om jou van jou nuwe pakket en prys in kennis te stel. Jy kan jou intekening enige tyd sonder enige bykomende heffings in Intekeninge op Google Play kanselleer. Vind uit hoe om intekeninge op Google Play te kanselleer. Kontak die ontwikkelaar met vrae wat met jou geskiktheid, pakketbepalings of pakketverandering verband hou.

Verwante hulpbronne

Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
7594635014323693022
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
84680
false
false