Doen inprogramaankope in Android-programme

Met sekere programme kan jy bykomende inhoud of dienste in die program koop. Ons noem dit "inprogramaankope". Hier is 'n paar voorbeelde van inprogramaankope:

  • 'n Swaard wat jou sterker maak in 'n speletjie.
  • 'n Sleutel wat meer kenmerke van 'n program ontsluit.
  • 'n Virtuele geldeenheid wat vir aankope gebruik kan word.

Wenk: Maak seker dat wagwoordbeskerming vir jou toestel aangeskakel is om te help om jou teen onbeplande of ongewenste inprogramaankope te beskerm.

Vind uit of 'n program inprogramaankope bied

Jy kan kyk of 'n program inprogramaankope bied voordat jy dit aflaai:

  • Inprogramaankope sal in die Google Play Winkel-program by die Prys- of Installeer-knoppie wees.
  • Op play.google.com/store sal jy "Bied inprogramaankope" onder die program se naam sien.

Gebruik 'n promosiekode vir 'n inprogramaankoop

Jy kan promosiekodes vir sommige inprogramaankope met die Play Winkel-program op 'n Android-toestel gebruik.

Hoe om 'n promosiekode vir 'n inprogramitem te gebruik:

  1. Soek die inprogramaankoop waarop jy die promosiekode wil toepas. 
  2. Begin die betaalpuntproses. 
  3. Tik op die afpyl Afpyl langs die betaalmetode.
  4. Tik op Gebruik.
  5. Volg die instruksies op die skerm om jou aankoop te voltooi.

Probleme met inprogramaankope

Foutspoor en kry hulp as jy 'n kwessie met 'n inprogramaankoop ondervind.

Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
1021245680670242099
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
84680
false
false