Oplaai en verkoop van oudioboeke

Jy kan jou oudioboeke direk van jou Vennootsentrum-rekening af verkoop. As jy jou oudioboeke direk verkoop, sal jy meer beheer oor jou oudioboekkatalogus hê. Jy kan:

  • Promosies skep
  • Ontledings van verkope nagaan
  • Metadata opdateer

Hierdie program is tans beperk tot uitgesoekte uitgewers in:

  • Australië
  • Kanada
  • Nieu-Seeland
  • Verenigde Koninkryk
  • Verenigde State

Belangrik: Voltooi hierdie vorm as jy oudioboeke deur ’n verspreider verkoop. As jy die regte vir ’n oudioboek besit, kan dit van jou verspreiderrekening na jou vennootrekening geskuif word. Moenie hierdie oudioboeke op Google Play by jou verspreider verwyder nie.

Begin met die oplaai en verkoop van oudioboeke

Jy moet eers die diensbepalings aanvaar voor jy met die oplaai en verkoop van oudioboeke kan begin.

Verifieer of voeg verkoopgebiede vir oudioboeke by in die “Betaalsentrum”-oortjie van jou Vennootsentrum. Vind uit hoe om verkoopgebiede by te voeg.

Skuif oudioboeke na jou uitgewerrekening

Belangrik: Voltooi hierdie proses vir alle oudioboeke wat tans regstreeks in ’n verspreider se rekening op Google Play is. Moenie hierdie oudioboeke in Google Play Boeke verwyder nie.

Voltooi hierdie vorm om oudioboeke wat tans regstreeks in die verspreider se rekening is na jou vennootrekening te skuif. Dit sal jou oudioboeke se data en resensies in ons winkel bewaar.

Publiseer nuwe oudioboeke in Google Play Boeke

As ’n oudioboek tans nie in Google Play Boeke te koop is nie, kan jy dit onmiddellik na jou rekening oplaai. Meer inligting oor riglyne vir boeklêers.

Verwante hulpbronne

Het jy meer hulp nodig?

Probeer die volgende stappe:

Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
8990971632548768082
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
82437
false
false