Kry profielkaarte

Om iemand se profielkaart te kry, moet jy tik op die profielfoto wat langs ’n video-opmerking gewys word.

Jy kan uit iemand se profielkaart meer oor hulle te wete kom met inligting wat reeds publiek op YouTube is. Iemand se profielkaart kan die volgende insluit:

  • Hul basiese kanaalinligting
  • Die jongste opmerkings wat hulle gemaak het op die kanaal wat jy kyk.
  • Hul intekeninge, as hulle gekies het om dit publiek te maak

Beheer jou privaatheidinstellings

As jy met die YouTube-gemeenskap deel, soos om jou intekeninge publiek te maak, kan dit ander mense help om nuwe inhoud te ontdek. Jy kan altyd jou privaatheidinstellings vir die volgende inligting bekyk of verander – wat langs jou opmerkings gewys kan word:

Dis belangrik dat almal veilig en beskermd voel op YouTube. Om misbruik deur ’n ander opmerker aan te gee, kan jy hierdie instruksies volg om ’n kanaal aan te gee.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
4744616110634167483
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false