Skakel DVR op regstreekse strome aan

As jy YouTube se DVR-kenmerk aanskakel, kan kykers gedurende die regstreekse stroom onderbreek, terugspeel of voortgaan. Sodra 'n kyker speel hervat, sal die regstreekse stroom voortgaan vanwaar hulle onderbreek het. Volg hierdie stappe om DVR aan te skakel:

 
  1. Gaan na YouTube Studio.
  2. Klik Skep en dan Gaan regstreeks.
  3. Begin nou 'n regstreekse stroom van die Stroom-oortjie af of skeduleer 'n regstreekse stroom van die Bestuur-oortjie af.
  4. Klik Aktiveer DVR van die stroomkontroleskerm af.

Limiete

As jou regstreekse stroom baie lank raak, sal jou kykers net tot by ’n sekere limiet kan terugspoel omdat DVR-vermoëns dalk beperk kan wees of onbeskikbaar is vir strome langer as 12 uur. As jy op Apple TV, Apple AirPlay of ouer app-weergawes kyk, is dit onderworpe aan laer limiete.

Hierdie limiete is ook van toepassing wanneer ’n kyker onderbreek en hervat gebruik. Kykers kan nooit terugsoek tot voor jy regstreeks gegaaan het nie.

Deaktivering van DVR 

As jy kies om DVR te deaktiveer, kan kykers nie terugsoek terwyl jy stroom nie, maar kykers kan steeds 'n opname van jou hele stroom sien, sodra dit beskikbaar is. Deaktivering van DVR word nie vir webkamera en mobiele stroming gesteun nie.

As jy van plan verander oor DVR nadat jy regstreeks gaan, kan jy steeds aktiveer of deaktiveer tydens jou regstreekse stroom. Die veranderinge sal egter net van toepassing wees op kykers wat jou stroom begin speel nadat jy die verandering maak.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
11368514119406938023
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false