Gee ’n YouTube-soekvoorspelling aan

Hoewel ons ons bes doen om onvanpaste voorspellings te verhoed, kry ons dit nie altyd reg nie. As jy meen ’n voorspelling oortree een van die Outovoltooi-beleide, kan jy dit só aangee:

  1. Klik Gee soekvoorspellings aan onderaan die voorspellingblokkie in die soekbalk.
  2. Voer jou terugvoer in en klik dan GEE AAN.

Ons sal jou terugvoer nagaan, maar ons verwyder nie outomaties voorspellings wat aangegee is nie.

Ek het ’n regskwessie met die voorspelling

Vul hierdie vorm in om te versoek dat die inhoud wat jy dink onwettig is, verwyder word.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
6888805438011597284
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false