Ek sien advertensies op YouTube-video's

YouTube Premium- en YouTube Music Premium-lede kan musiek en video-inhoud sonder advertensies kyk wanneer hulle by hul betaalde rekening aangemeld is. Kyk na die foutsporingstappe hier onder as jy advertensies op YouTube-video’s sien.

YouTube Music Premium- en YouTube Premium-lede sal dalk steeds handelsmerke of promosies sien wat deur die skepper in podsendings ingebed is. As dit bygevoeg of aangeskakel is deur die skepper, kan jy ook promosieskakels, rakke en ander kenmerke in en rondom inhoud vind.

Algemene foutsporingstappe

Kyk of jy ’n Incognito-venster gebruik

As jy ’n Incognito-blaaier gebruik of ’n video buite die YouTube-app kyk, is jy dalk nie by YouTube aangemeld nie. As jy nie aangemeld is nie, sal jy dalk advertensies op YouTube-video’s sien.

Kyk of YouTube Premium in jou ligging beskikbaar is

YouTube Premium benefits only work in countries/regions where YouTube Premium is available. Check that you're in a location where YouTube Premium is available.

Maak seker dat jou lidmaatskap nie verstryk het nie

Maak seker dat jou YouTube Premium-lidmaatskap nie verstryk het nie. Jy kan dit bevestig by youtube.com/paid_memberships.

Wanneer jou YouTube Premium-lidmaatskap eindig, sal jy nie meer toegang tot afgelaaide video’s hê nie. Om toegang tot jou aflaaie terug te kry, moet jy vir ’n Premium-lidmaatskap aansluit.

Probeer om weer by YouTube Premium aan te meld

Maak seker dat jy aangemeld is by die rekening wat met jou YouTube Premium-lidmaatskap geassosieer word.

  • Probeer afmeld en weer aanmeld by die rekening wat met YouTube Premium geassosieer word.
  • Maak seker dat jy die YouTube Premium-logo (pleks van die YouTube-logo) in YouTube sien.
  • As jy ’n YouTube-video in ’n ander app kyk, sal jy dalk advertensies sien. Sommige apps wys YouTube-video’s in ’n liggewigblaaier pleks van in die YouTube-app. Meld in die liggewigblaaier aan by die rekening wat met jou YouTube Premium-lidmaatskap geassosieer word om advertensies te vermy.
Gebruik jy YouTube op ’n slim-TV?
  • Maak seker dat jy op jou TV aangemeld is by die rekening wat met jou YouTube Premium-lidmaatskap geassosieer word.
  • As jy na TV toe uitsaai, moet jy seker maak dat jy aangemeld is op sowel die TV as die rekenaar of toestel wat jy gebruik. 
  • As jy Google Home gebruik, moet jy seker maak dat jy by die regte rekening in die Google Home-app aangemeld is.

Gaan na of jy YouTube-webkoekies geblokkeer het

If you're watching a YouTube video embedded on a website, make sure you're not blocking YouTube cookies.

To unblock YouTube cookies:

  1. On a computer, open Google Chrome.
  2. At the top right, select Menu > Settings.
  3. Under the "Privacy and security" section, select Site Settings.
  4. Under "Permissions", select Cookies and site data.
  5. Under "Sites that can always use cookies", click Add.
  6. Create an exception for "[*.]youtube.com."
  7. To the right, select Close.

Learn more about managing cookies in Chrome or in other browsers, like Safari, Firefox, and Opera.

Probeer ander foutsporingstappe

Kyk of jy inligtingskaarte sien

Jy kan soms ’n inligtingkaart of aantekening in ’n video sien wat dalk soos ’n advertensie lyk. YouTube-skeppers kan hierdie kaarte in hul video's insluit, maar hulle is nie advertensies nie. Kom meer te wete oor kaarte en aantekeninge op YouTube. Jou YouTube Premium-lidmaatskap sal nie kaarte of aantekeninge versteek nie. As jy YouTube op ’n rekenaar gebruik, kan jy hulle binne jou Instellings in YouTube afskakel (kies jou profielfoto > Instellings > Terugspeel). 

To turn off cards from a computer,

  1. Click on your profile photo in the top right corner.
  2. Select Settings > Playback and performance.
  3. Uncheck the box next to Info cards to disable in-video info cards.

Kontak steundienste en dien produkterugvoer in

If you're still having trouble, get in touch with support. When contacting support, mention the following:
  • The type of ad you saw (video ad before your video started, banner/text ad at the bottom of the video, video ad in the middle of a video, ad on homepage or browser page).
  • Where you saw the ad (youtube.com, YouTube mobile app, or a TV or game console).
  • Include a link to the video.
  • Let us know approximately when you saw the ad.
Send product feedback to YouTube:
  • You can also submit feedback about your issue. You won't get a response, but your feedback will be shared with YouTube.
  • To send feedback, select your profile photo > Feedback Feedback in YouTube.
  • Make sure to check the box for "System logs." This helps us better understand your issue. 

Terug na Foutspoor YouTube Premium-lidmaatskapvoordele

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
16128669551227710142
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false