Verander jou opgelaaide video se taal

Jy kan nie die taal verander van ’n video wat jy nie opgelaai het nie. Kom meer te wete oor hoe om vir beskikbare onderskrifte te kontroleer wanneer jy video’s in ander tale kyk.

Die videotaalinstelling is ’n kenmerk wat YouTube en bydraers help om jou video se oorspronklike taal te verstaan. Hierdie kenmerk help om subtitels en onderskrifte by jou YouTube-video’s te voeg. Kykers kan dit ook gebruik om video’s in hul taal te vind.

Verander videotaal

Jy kan die taal van jou opgelaaide video verander as dit verkeerd ingestel is.

  1. Meld aan by YouTube Studio.
  2. Kies Inhoud op die linkerkieslys.
  3. Klik ’n video se miniprent.
  4. Kyk dat die bedoelde taal in die Onderskrifte-oortjie gelys is. Klik VOEG TAAL BY om die relevante taal vir “Onderskrifte” en “Titel en beskrywing” by te voeg.
  5. Gaan na die Besonderhede-oortjie.
  6. Klik WYS MEER aan die onderkant van die bladsy.
  7. Kies die bedoelde “Videotaal” en “Titel- en beskrywingtaal” in die Taal en onderskrifverklaring-afdeling en Stoor.
Let wel: As jy die instelling van jou video se oorspronklike taal verander, sal die onderskrifte wat in die toekoms vertaal word, die nuwe taal as die bron vir vertalings gebruik. Jou gepubliseerde en konsep-onderskrifte sal nie geraak word nie.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
8073918401339003005
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false