Lokalisering van videometadata

Hierdie kenmerke is slegs beskikbaar vir vennote wat YouTube se Inhoudbestuurder gebruik om hul inhoud met kopiereg te bestuur.

Jy kan vertaalde videotitels en -beskrywings by jou video’s voeg. Dit help om jou video's meer toeganklik te maak vir aanhangers buite jou land van herkoms en om ’n wêreldwye gehoor op te bou. Jou aanhangers sal in hul eie taal kan soek om jou video te kry. Ons sal die video se titel en beskrywing op die kykbladsy en op al die ander plekke in YouTube in die regte taal vir die regte gebruikers wys.

Jy kan videometadata met die YouTube-gebruikeroppervlak lokaliseer, of jy kan ’n ’CSV-lêer met die Video – Lokalisering-opdatering-templaat oplaai.

Om vertaalde videometadata op te laai:

  1. Laai die Video – Lokalisering-opdateringtemplaat van die Inhoudlewering se templaatbladsy af.

  2. Voltooi die templaat met jou vertaalde data.

  3. Stoor hieride lêer as .csv.

  4. Klik die Bekragtig en Laai op-knoppie wat onder CONTENT DELIVERY op die linkerkieslys van die Inhoudbestuuder verskyn.

  5. Klik Kies lêers om jou gestoorde .csv-lêer op te laai.

    As jy ’n rooi banier met bekragtigingfoute kry, moet jy veranderinge in jou lêer aanbring, die verandering stoor, en dit weer oplaai sodat jy ’n groen ikoon sien.

  6. Klik die Verwerk pakket-knoppie

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
10794832511853795952
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false