Kennisgewing

Our teams are currently experiencing high support volumes. Please expect longer than usual wait times for responses to questions from email, chat, and @TeamYouTube on Twitter

Stel ’n verstekkanaal vir ’n rekening

As jou Google-rekening meer as een YouTube-kanaal het, kan jy ’n opspringer sien om ’n kanaal te kies wanneer jy aanmeld:

Channel switcher

As jy altyd direk by een kanaal wil aanmeld, kan jy ’n verstekkanaal in die opspringer stel. Kies net die een wat jy wil hê en merk Moenie my weer vra nie. Jy kan steeds maklik wissel na ander kanale op die rekening.

Let wel: Die verstekkanaal sal ook gebruik word in derdepartynutsgoed en -apps (byvoorbeeld: videoredigeringsagteware) wat nie kanaalwisseling steun nie. Wanneer jy jou Google-rekeningeiebewyse by hierdie nutsgoed invoer, word die verstekkanaal outomaties gebruik.

Verander die verstekkanaal

Verander so die verstekkanaal op jou Google-rekening:

  1. Meld by YouTube aan met jou Google-rekening op ’n rekenaar.
  2. Wissel na die kanaal wat jy die verstekkanaal wil maak.
  3. Gaan na jou gevorderde rekeninginstellings.
  4. Merk onder “Verstekkanaal” “Gebruik hierdie kanaal (kanaalnaam) wanneer ek by my <e-pos>-rekening aanmeld."
  5. Klik Stoor.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
5351440775375574653
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false