YouTube-nutsgoed om jou inhoud te vertaal

Gemiddeld twee derdes van ’n skepper se gehoorkyktyd kom van buite hul tuisgebied. Om jou internasionale gehoor te laat groei, moet jy jou video’s meer toeganklik maak in ander tale met ons vertalingnutsgoed:

  • Vertaalde metadata kan ’n video se reikwydte en opspoorbaarheid verhoog. Vertaalde videotitels en -beskrywings kan in YouTube se soekresultate wys vir kykers wat daardie ander tale praat.
  • Kykers wat ander tale praat kan ook enige van jou video’s met subtitels vind en kyk.
  • Onderskrifte in dieselfde taal maak jou video’s beskikbaar aan hardhorende of dowe kykers, niemoedertaal sprekers en kykers in raserige omgewings.

Nutsgoed om jou inhoud te vertaal

Voeg jou eie vertalings by
  • Voeg vertaalde videotitels en -beskrywings by jou video’s. Kykers kan jou video’s in hul eie taal ontdek. Ons sal jou video se titel en beskrywing in die regte taal aan die regte kykers wys.
  • Om ’n groter gehoor te bereik, kan jy jou eie onderskrifte byvoeg. Hierdie byvoeging help veral kykers met gehoorgestremdhede.

Gebruik outomatiese onderskrifte

Jy kan die kenmerk aanskakel om spraakherkenningtegnologie te gebruik om onderskrifte outomaties by te voeg vir die video se oorspronklike taal.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
5944555361207730700
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false