Laai die YouTube-app af

Laai die YouTube-app af om YouTube op jou slimfoon of tablet te kyk. Die YouTube-app is op baie verskillende toestelle beskikbaar, insluitend selfone, slim-TV’s en mediastromingtoestelle.  Kom meer te wete oor waar om YouTube te kyk.

Hoe om op jou TV by YouTube aan te meld

Jy kan die YouTube-app vanuit Google Play aflaai.

Besoek die Google Play-hulpsentrum om uit te vind hoe om Android-appaflaaie van Google Play af te bestuur.

Let wel: Die app sal net werk op fone of tablette wat Android-weergawe 6.0 of nuwer gebruik. 

YouTube op nuwer slim-TV’s en mediatoestelle

Die jongste weergawe van die YouTube-app is op toestelle van 2013 en nuwer en op sommige 2012-toestelmodelle beskikbaar.

YouTube op Android TV

As jy ’n toestel het wat Android TV gebruik, sal die YouTube-app by verstek op jou lys met apps beskikbaar wees.

YouTube-appweergawe 1.0 vir Android TV word nie meer gesteun nie.

YouTube op Apple TV

As jy ’n 4e generasie Apple TV of nuwer besit, sal die YouTube-app beskikbaar wees om vanuit die App Store geïnstalleer te word.

Let wel: Derdegenerasie- en ouer Apple TV’s het nie meer ’n gesteunde YouTube-app nie. As jy een van hierdie toestelle gebruik, kan jy Airplay gebruik om YouTube op die toestel te stroom.

YouTube op speletjiekonsoles

Jy kan YouTube van baie speletjiekonsolewinkels, soos Nintendo, PlayStation en Xbox, aflaai.

  1. Gaan na jou speletjiekonsolewinkel en soek na YouTube.
  2. Kies Laai af.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
2772601755643757588
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false