Bykomende beleide

Aanmoediging van diensbepalingskendings

As jy inhoud plaas wat ander gebruikers aanmoedig om ons diensbepalings te oortree, kan die inhoud verwyder word, jou rekening gepenaliseer word en in sommige gevalle kan jou rekening selfs beëindig word.

Plasing van inhoud wat vroeër verwyder is, of inhoud vanaf beëindigde of beperkte skeppers

Die plasing van inhoud wat vroeër verwyder is omdat dit ons diensbepalings oortree, inhoud vanaf skeppers wie se kanale tans beperk word, of inhoud vanaf skeppers wat beëindig is, word as die omseiling van ons diensbepalings beskou.

As jy sulke inhoud plaas, kan dit verwyder word, en jou YouTube-kanaal kan ook gepenaliseer of beëindig word. Dit kan ook van toepassing wees op ander kanale wat jy besit.

Ouderdomsvereistes vir Google-produkte

Ons kan dalk vir jou vra om jou ouderdom te bevestig, as ons dink dat jy nie oud genoeg is om YouTube te gebruik nie. Jy kan hier meer inligting kry oor hierdie proses. 

 

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
4739390844115903891
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false