Creative Commons

Changes to video attributions: The view attributions page will be discontinued after September 2021 due to limited usage. You can still add attribution to your videos by updating your video description.

Creative Commons-lisensies bied ’n standaardmanier waarop inhoudskeppers aan iemand anders toestemming kan verleen om hul werk te gebruik. YouTube laat skeppers toe om hul video’s met ’n Creative Commons CC BY-lisensie te merk.

As jy jou video met ’n CC BY-lisensie gemerk het, behou jy jou kopiereg. Ander skeppers kan jou werk hergebruik, onderworpe aan die lisensie se bepalings.

 

Creative Commons op YouTube

Die vermoë om opgelaaide video’s met ’n Creative Commons-lisensie te merk, is vir alle skeppers beskikbaar.

Die standaard-YouTube-lisensie bly die verstekinstelling vir alle oplaaie. Raadpleeg ons diensbepalings om die bepalings van die standaard-YouTube-lisensie te lees.

Creative Commons-lisensies kan net gebruik word vir inhoud wat 100% oorspronklik is. As daar ’n Content ID-eis op jou video is, kan jy nie jou video met die Creative Commons-lisensie merk nie.

Deur jou oorspronklike video met ’n Creative Commons-lisensie te merk, verleen jy aan die hele YouTube-gemeenskap die reg om daardie video te hergebruik en te redigeer.

Wat vir ’n Creative Commons-lisensie kwalifiseer

Jy kan jou opgelaaide video slegs met ’n Creative Commons-lisensie merk as dit alles inhoud is wat jy ingevolge die CC BY-lisensie kan lisensieer. ’n Paar voorbeelde van sulke lisensieerbare inhoud is:

  • Inhoud wat jy oorspronklik geskep het
  • Ander video’s wat met ’n CC BY-lisensie gemerk is
  • Video’s in die publieke domein

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
16596279886789675864
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false