Ek is nie ’n YouTube-vennoot nie, so hoekom sien ek advertensies op my video’s?

Advertensies kan op jou opgelaaide video’s verskyn selfs as jy nie self die video’s gemonetiseer het nie.

As jou video inhoud bevat waarvoor jy nie al die nodige regte besit nie, het die regtehouer dalk besluit om advertensies daarop te plaas. YouTube kan ook advertensies op video’s plaas in kanale wat nie in die YouTube Vennootprogram is nie. Kom op ons blog meer te wete.

Word ’n vennoot en verdien inkomste uit advertensies

Die YouTube Vennootprogram is in baie lande/streke beskikbaar, wat dit vir meer skeppers moontlik maak om inkomstedeling vanuit advertensies aan te skakel. Besoek die YouTube Vennootprogram se oorsigbladsy om die voordele van die program te sien. Jy kan ook uitvind hoe om ’n vennoot te word en jou kanaal vir monetisering op te stel.

Advertensies is nie geskik vir my video nie

As jy ’n advertensie sien wat jy meen ons advertensiebeleide oortree, kan jy hierdie vorm invul om die advertensie aan te gee. Jy kan ook die inligtingknoppie aan die onderkant kies om die advertensie aan te gee terwyl dit speel.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
16066596519281038737
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false