Betaaldrempels

Ons stel tans ’n nuwe beta bekend wat betalingbesonderhede na die Verdien-oortjie van YouTube Studio se mobiele app bring. Hierdie beta gee skeppers wat kwalifiseer ’n makliker manier om te verstaan hoe hul verdienste in betalings omgeskakel word. Met hierdie beta kan jy die volgende bekyk:
  • Jou vordering tot jou volgende betaling
  • Jou betalinggeskiedenis vir die afgelope 12 maande, onder meer die datum, bedrag wat betaal is, en ’n betalinguiteensetting
Kom meer te wete in ons forumplasing.

Daar is verskeie inkomstedrempels wat bepaal of jy kwalifiseer om vir jou AdSense-verdienste betaal te word. Hierdie drempels verskil, afhangende van die verslagdoening-geldeenheid in jou rekening. Daar sal moontlik van jou vereis word om ’n handeling te voltooi wanneer ’n drempel bereik word. Vir meer inligting oor drempels kan jy die beskrywings lees en na die tabel hieronder kyk.

Examples of revenue thresholds with five steps.

1. Belastinginligtingdrempel

Daar kan moontlik van jou vereis word om sekere inligting vir belastingdoeleindes te verskaf, afhangende van jou ligging. As dit van jou vereis word om belastinginligting in te dien, sal jy dit kan doen sodra jy die eerste keer by jou rekening aanmeld. Kom meer te wete oor hoe om jou belastinginligting by Google in te dien.

2. Verifikasiedrempel

Wanneer jou verdienste die verifikasiedrempel bereik, moet jy:

Note: If you have separate payments accounts for AdSense and YouTube, you verify your information when either of your payments accounts reaches the verification threshold. You only need to verify your information once.

3. Betaalmetodekeusedrempel

Volgens ons Bepalings en voorwaardes moet aktiewe rekeninge die betaaldrempel bereik om te kwalifiseer vir betaling. Aangesien ons nooit betalings onder hierdie drempel uitreik nie, laat ons uitgewers nie toe om ’n betaalmetode te kies voordat hul huidige saldo die betaalmetodedrempel bereik het nie. Raadpleeg die betalinggids vir meer inligting.

Note: If you have separate payments accounts for AdSense and YouTube, you select a form of payment for each payments account when it reaches the threshold.

4. Betaaldrempel

Jy sal uitbetaal word wanneer jou verdienste die betaaldrempel bereik, solank daar geen terughoudings op jou rekening is nie en jy aan ons Programbeleide voldoen. Vir meer inligting oor wanneer jy betaal sal word, kan jy betalingtydlyne raadpleeg.

Note: If you have separate payments accounts for AdSense and YouTube, each payments account needs to reach the payment threshold to be paid out.

5. Kansellasiedrempel

As jy sou besluit om jou AdSense-rekening te kanselleer en jou rekeningsaldo is groter as die kansellasiedrempel, sal jy binne ongeveer 90 dae vanaf die einde van die maand ’n finale betaling ontvang, mits jy die nodige stappe voltooi het om betaal te word.

Drempelwaardes volgens geldeenheid en betalingsrekening

Elke betalingsrekening binne jou AdSense-rekening (bv. YouTube-betalingsrekening) het sy eie drempel. Die drempelwaardes hieronder is onderskeidelik van toepassing op elk van jou betalingsrekenings.

Thresholds Tax information Verification Payment method Payment Cancelation
U.S. Dollar (USD) $0 $10 $10 $100 $10
Australian Dollar (AUD) N/A $10 equivalent A$15 A$100 A$15
Canadian Dollar (CAD) C$0 $10 equivalent C$10 C$100 C$10
Chilean peso (CLP) N/A $10 equivalent CLP$6000 CLP$60000 CLP$6000
Czech Koruna (CZK) N/A $10 equivalent Kč200 Kč2000 Kč200
Danish Krone (DKK) N/A $10 equivalent kr60 kr600 kr60
Euro (EUR) N/A $10 equivalent €10 €70 €10
Great British Pound (GBP) N/A $10 equivalent £10 £60 £10
Hong Kong Dollar (HKD) N/A $10 equivalent HK$100 HK$800 HK$100
Hungarian Forint (HUF) N/A $10 equivalent Ft2,000 Ft20,000 Ft2,000
Indonesian rupiah (IDR) N/A $10 equivalent Rp130000 Rp1300000 Rp130000
Israeli Shekel (ILS) N/A $10 equivalent ₪40 ₪400 ₪40
Japanese Yen (JPY) N/A $10 equivalent ¥1000 ¥8000 ¥1000
Jordanian dinar (JOD) N/A $10 equivalent دينار‎;7 دينار‎;70 دينار‎;7
Mexican Peso (MXN) Mex$0 $10 equivalent Mex$120 Mex$1,200 Mex$120
Moroccan dirham (MAD) N/A $10 equivalent .د.م80 .د.م800 .د.م80
New Zealand Dollar (NZD) N/A $10 equivalent $15 $130 $15
Norwegian Krone (NOK) N/A $10 equivalent kr60 kr600 kr60
Peruvian sol (PEN) N/A $10 equivalent S/30 S/300 S/30
Polish Zloty (PLN) N/A $10 equivalent zł30 zł300 zł30
Singapore Dollar (SGD) N/A $10 equivalent S$15 S$150 S$15
South African Rand (ZAR) N/A $10 equivalent R100 R1000 R100
Swedish Krona (SEK) N/A $10 equivalent kr70 kr700 kr70
Swiss Franc (CHF) N/A $10 equivalent Fr10 Fr100 Fr10
Tunisian dinar (TND) N/A $10 equivalent د.ت,20 د.ت,200 د.ت,20
Turkish Lira (TRY) N/A $10 equivalent ₺20 ₺200 ₺20
United Arab Emirates dirham (AED) N/A $10 equivalent د.إ35 د.إ350 د.إ35
Uruguayan peso (UYU) N/A $10 equivalent $U240 $U2400 $U240

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
14490935239572710516
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false