YouTube werk met verskeie derdepartyvennote saam om verwante steundienste en dienste aan skeppers in die YouTube Vennootprogram te lewer.
Belangrik: Gaan die identiteit van persone of entiteite wat beweer dat hulle namens YouTube optree altyd versigtig na. Jy kan dit doen deur hulle te vra om vir jou ’n e-pos te stuur sodat jy hul identifikasie kan verifieer. YouTube-verteenwoordigers het altyd ’n e-posadres wat op @google.com eindig.
Hier is ’n lys van party van die organisasies waarmee ons saamwerk:
- Accenture
- Cognizant
- Concentrix
- Tech Mahindra
- Teleperformance