Lisensieer jou inhoud en regte aan YouTube

As jy belangstel om jou inhoud of verwante regte op YouTube te bestuur, kan jy ons oorsig van die kopieregbestuurnutsgoed wat YouTube aanbied, bestudeer.

Jy kan ’n kopieregverwyderingversoek indien as jy inhoud wil verwyder wat jy glo sonder jou toestemming opgelaai is en wat jou kopiereg of ander verwante regte skend.

As jy, pleks van om die verwydering van inhoud te versoek, eerder wil ondersoek of dit dalk moontlik sal wees dat jy jou kopiereg of ander verwante regte direk aan YouTube lisensieer, is die eenvoudigste manier dalk om jou eie YouTube-kanaal te skep en jou inhoud self op te laai. Vind meer uit en kry hulp as ’n YouTube-skepper

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
17943082899218388299
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false