Teken in vir Google vir Niewinsorganisasies

Volg hierdie stappe om te begin met Google vir Niewinsorganisasies.

Wat jy noodig sal hê

Teken in vir Google vir Niewinsorganisasies

1. Gaan na Google vir Niewinsorganisasies toe.

2. Klik Begin regs bo. 

3. Volg die stappe.

TechSoup of die plaaslike TechSoup-vennoot moet alle organisasies as geldige niewinsorganisasies verifieer. Jy sal 'n e-pos van TechSoup af ontvang om jou e-posadres te verifieer en hulle sal dalk ook vir bykomende inligting vra om jou organisasie geldig te verklaar.

Die meeste aansoeke sal binne 2-14 besigheidsdae nagegaan word. Nadat jou organisasie geverifieer is, kan jy inskryf by produkte wat in die land van jou organisasie beskikbaar is.

Verwante artikels

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
true
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
15768753503032376516
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
false
false