Gaan aansoekstatus na

Gaan jou aansoekstatus vir Google vir Niewinsorganisasies na

1. Teken in by Google vir Niewinsorganisasies.

2. Bekyk jou aansoekstatus.

Die meeste aansoeke vir Google vir Niewinsorganisasies word binne 2-14 besigheidsdae nagegaan. Jy sal 'n e-pos ontvand wanneer 'n besluit geneem is.

Kyk of jy by 'n spesifieke produk ingeskryf is

1. Teken in by Google vir Niewinsorganisasies.

2. Klik Teken nou in onder jou organisasie se naam.

3. Bekyk die inskrywingsblad.

Die meeste produkinskrywingversoeke word binne 2-14 besigheidsdae nagegaan. Jy sal 'n e-pos ontvand wanneer 'n besluit geneem is.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
true
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
15232515673799647518
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
false
false