Google Play Speletjies se mobielapp
Speletjies is groter pret met die Google Play Speletjies-program. Ons sal jou help om jou volgende gunstelingspeletjie te kry – van aksie tot legkaarte. Met "Kitsspeel" hoef baie speletjies nie geïnstalleer te word nie. Stoor jou vordering en spoor jou prestasies na terwyl jy na hoër vlakke beweeg. Daarby kan jy op enige toestel aangaan waar jy opgehou het.
Kom aan die gang met die Google Play Speletjies se mobielapp
Bestuur jou instellings, vordering en ander kenmerke
- Play Speletjies-profiel se privaatheid- en ander instellings
- Spoor prestasies, XP en ranglyste na
- Neem jou speluitleg op en deel dit
- Hoe om Google Play Kits aan of af te skakel
- Verdien en gebruik inspeletjiebelonings
- Beleef AR met Google Play Dienste vir AR
- Bestuur jou kind se Google Play-apps
- Bestuur speletjievordering wat aan jou Google-rekening gekoppel is
- Hoe om na 'n ander Play Speletjies-profiel oor te skakel