Flieks en TV

Jy kan die nuutste flieks en TV-programme ontdek en hulle dadelik met Google Play Flieks en TV op die web kyk. Gebruik die Google TV-program om op ’n mobiele toestel te kyk.

Kry waarvan jy hou

Flieks

Kies uit nuwe vrystellings, bekroonde flieks en flieks wat nog in fliekteaters wys. Met duisende beskikbare flieks, kan jy jou gunstelinge geniet of nuwes ontdek.

TV-programme

Bly by met jou gunsteling-TV-programme. Kyk gisteraand se episode of vorige reekse van onmisbare realiteit-TV, skreeusnaakse komedies, naelbytdramas, noemenswaardige dokumentêre programme en meer wanneer dit vir jou mees gerieflik is. Jy kan selfs 'n seisoenpas kry, sodat die nuutste episodes outomaties die dag nadat dit uitgesaai is, by jou biblioteek gevoeg word.

Kyk onmiddellik op jou gunstelingtoestelle

Al jou gekoopte en gehuurde flieks en programme word outomaties op al jou toestelle in jou biblioteek gestoor. Jy kan hulle met Play Flieks en TV op die web kyk, of met die Google TV-program op ’n foon of slim-TV.

Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
5408220329589793427
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
84680
false