Oor Google Play Resensies

Resensies op Play is bedoel om jou te help om terugvoer te deel en ander Play-gebruikers te help om wonderlike inhoud en dienste te vind. Kom meer te wete oor ons graderings en resensiebeleid.

Google Play-graderings en -resensies is bedoel om nuttig en betroubaar te wees. Google Play gebruik ’n kombinasie van outomatiese en menslike kontroleringprosesse om problematiese inhoud en vals resensies te identifiseer. As jy glo dat ’n resensie Google Play-beleide oortree, kan jy ’n resensie by Google Play vir ondersoek aangee.

As ons vind dat dit die wet of ons beleide oortree, kan Google Play optree om ’n resensie te verwyder. Herhaalde of ernstige oortredings kan daartoe lei dat jy die vermoë om resensies op Google Play te plaas, verloor.

As ons ’n resensie wat jy ingedien het, verwyder, sal jy ’n e-pos ontvang wat inligting oor die verwydering en die rede vir die afdwinging insluit.

Jy kan teen ons bevindinge appelleer as jy glo dat ons ’n fout gemaak het. Meer inligting oor jou appèlopsies en die appèlproses sal in die e-pos wat jy van Google Play af ontvang, ingesluit word.

Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
5300342308317950327
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
84680
false
false