Personaliseer jou Google Play Winkel-ervaring

Verstaan jou persoonlike Google Play Winkel-ervaring

Google Play gebruik jou aktiwiteitinligting om inhoud te verskaf wat vir jou die relevantste is. Hierdie inhoud sluit app- en boekaanbevelings, aanbiedings en soekresultate in. Jy kan Play se gebruik van hierdie inligting beheer.

Gebruik Google Play sonder ’n persoonlike Google Play Winkel-ervaring

Hoe om Google Play sonder ’n persoonlike Google Play Winkel-ervaring te gebruik:

  1. Meld by jou Google-rekening aan.
  2. Gaan na Aktiwiteitkontroles.
  3. Skakel Web- en Appaktiwiteit af.

Kom meer te wete oor Web- en Appaktiwiteit

Sonder ’n persoonlike Google Play Winkel-ervaring sal jou app- en boekaanbevelings en soekresultate dalk nie so nuttig wees nie. Jy sal dalk ook nie sekere aanbiedings kry nie. Jou ervaring kan steeds op grond van algemene inligting, soos jou taalvoorkeur of die beskikbaarheid van inhoud in jou streek gewysig word.

Wenk: Gaan na die artikel Kry en beheer jou Web- en Appaktiwiteit om meer oor Web- en Appaktiwiteit te wete te kom.

Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
16222208974109857025
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
84680
false
false