"Bevat advertensies"-etiket op Google Play

Soek die “Bevat advertensies”-etiket om te weet watter programme in Google Play advertensies bevat. Jy sal die etiket onder die Installeer-knoppie of die prys kry.

Kom meer te wete oor "Bevat advertensies"-etiket

Sommige programme en speletjies in die Play Winkel wys advertensies in die program. As die ontwikkelaar ons ingelig het dat hulle advertensies by hul program ingesluit het, sal daar 'n "Bevat advertensies”-etiket op die winkelysinskrywing wees. 
Wenke:  
  • Die "Bevat advertensies"-etiket wys vir jou wanneer jy dalk advertensies in 'n program sal sien (soos advertensies wat deur derdeparty-advertensienetwerke gelewer word, vertoonadvertensies, oorspronklike advertensies en/of banieradvertensies). 
  • Die “Bevat advertensies”-etiket wys egter nie vir jou of 'n program ander soort kommersiële inhoud, soos betaalde produkplasing en aanbiedings om inprogramaankope of opgraderings te doen, bevat nie. 
false
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
12884721422173682752
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
84680
false
false