Voeg 'n nuwe kitsbegin-gids vir boeke by

Stap 3: Laai inhoud- en omslaglêers op

Laai lêers in die Inhoudlêers-oortjie op vir die inhoud en omslag vir jou boek. 

Basiese vereistes 

Hier is die basiese vereistes vir die inhoud en omslag van jou boek:

  • Soorte lêers wat ons kan verwerk: 
    • PDF en EPUB vir die inhoud
    • JPEG, TIFF, ZIP, PDF en PNG vir die omslae
  • Maksimum lêergrootte is 2 GB per lêer

Gaan die lêer- en oplaaivereistes na vir 'n volledige lys vereistes, insluited hoe om jou lêers te benoem.

Lêerverwerkingstatus

Google sal jou lêers verwerk om hulle op ons platforms beskikbaar te maak. Jy sal die verwerkingstatus van jou lêers in die Inhoud-oortjie kan sien. Lees oor boekstatusboodskap-verduidelikings vir meer inligting oor die verwerkingstatusse.

Inhoudbeoordelaars

Jy kan nou kyk hoe jou boek op Google Play verskyn deur inhoudbeoordelaars by te voeg. Hulle sal die boek op enige gesteunde toestel kan lees sonder om dit hoef te koop. Jy kan 'n boek aan inhoudbeoordelaars gee selfs voordat dit te koop beskikbaar is. Kom meer te wete oor die inhoudbeoordeling.

Het jy meer hulp nodig?

Probeer die volgende stappe:

Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
13282932320038412010
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
82437
false
false