Formateer ’n lys lande

Volg asseblief hierdie riglyne wanneer jy gevra word om ’n lys lande in die Vennootsentrum of in ’n sigblad te verskaf:

  • Verskaf vir individuele lande die tweeletter-ISO-kode.
  • Sekere streekskodes word toegelaat (byvoorbeeld WORLD, ECZ; ECZ kan nie gebruik word vir Google Search-voorskougebiede nie).
  • Om lande van ’n streek uit te sluit, moet jy ’n minusteken (-) voor die kode vir die uitgeslote land plaas en die land lys ná die streek waarvan dit uitgesluit is. Die bogenoemde streekskodes ( WORLD en ECZ) kan nie as uitsluitings gebruik word nie.
  • Skei elke item met ’n komma.

Voorbeelde:

CA Net Kanada
CA,MX,US Noord-Amerika (Kanada, Meksiko, die VSA)
WORLD Alle lande
WORLD,-CA,-US Alle lande behalwe Kanada en die VSA
ECZ Lande wat geografies binne die Europese vasteland geleë is en die euro as hul enigste geldeenheid gebruik (word gebruik wanneer boekpryse en verkoopgebiede gespesifiseer word)
 

Verkoopgebiede en pryse

  • As jy veelvuldige verkoopgebiede het, sal ’n verkoopgebied wat ’n spesifieke land lys, voorkeur hê bo ’n verkoopgebied wat ’n streek lys wat daardie land insluit. Byvoorbeeld, die volgende stelle verkoopgebiede is gelykwaardig aangesien boeke wat in die Verenigde Koninkryk verkoop word met die tweede verkoopgebied geassosieer sal word.

    Voorbeeld 1
    Verkoopgebied #1: WORLD,-GB
    Verkoopgebeid #2: GB
    Voorbeeld 2
    Verkoopgebied #1: WORLD
    Verkoopgebied #2: GB
  • Wanneer jy boekpryse byvoeg en geldeenheidomskakeling geaktiveer het, sal omgeskakelde pryse net van toepassing wees op boeke in verkoopgebiede waar jy nie pryse in die plaaslike geldeenheid verskaf het nie.

ISO-landkodes

Die Hulpsentrum lys ISO-landkodes vir lande wat gesteun word vir Google Play Boeke.

Jy kan ook die volledige lys ISO 3166-1-alfa-2-kodes deursoek.

Het jy meer hulp nodig?

Probeer die volgende stappe:

Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
151502148831799468
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
82437
false
false