Kyk of jou video se gehoor gestel is as vir kinders gemaak

Daar word, ongeag jou ligging, wetlik van skeppers vereis om die Wet op die Beskerming van Kinders se Aanlyn Privaatheid en/of ander wette na te kom. Daar word van jou vereis om vir ons te sê as jou video's vir kinders gemaak is

Om jou te help om te voldoen, het ons in November 2019 ’n nuwe gehoorinstelling in YouTube Studio bekendgestel. Jy kan in hierdie instelling aandui of jou inoud vir kinders gemaak is of nie. Jy kan jou gehoor stel:

  • Op kanaalvlak, wat al jou bestaande en toekomstige inhoud sal stel as vir kinders gemaak of nie. 
  • Of op videovlak. As jy hierdie opsie kies, sal jy elke bestaande en nuwe video se gehoor moet stel as vir kinders gemaak of nie. 

Kyk of jou video se gehoor gestel is as vir kinders gemaak

Jy kan kyk of jou video deur óf jou óf YouTube gestel is as vir kinders gemaak. Vind uit wat gebeur wanneer jou inhoud gestel is as vir kinders gemaak.

  1. Meld aan by YouTube Studio.
  2. Kies Inhoud op die linkerkieslys.
  3. Klik Filtreer , en kies jou filter(s):
    • Vir kinders gemaak (deur jou gestel): Alle video's wat jy gestel het as vir kinders gemaak. 
    • Gestel op vir kinders gemaak (deur YouTube): Alle video's wat YouTube gestel het as vir kinders gemaak.
    • Nie vir kinders gemaak nie: Alle video's wat jy gestel het as nie vir kinders gemaak nie. 
    • Nie gestel nie: Alle video's wat nie ’n "vir kinders gemaak"-instelling het nie.  

Jy kan ook op jou mobiele toestel beperkings in die YouTube Studio-app nagaan.

 

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
10221441557733150527
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false