Regardless of your location, you’re legally required to comply with the Children’s Online Privacy Protection Act and/or other laws. You’re required to tell us that your videos are made for kids if you make kids content.
As a YouTube creator, you are required to set future and existing videos as made for kids or not. Even creators who don’t make content for kids need to set their audience. This will help ensure that we offer the appropriate features on your content.
To help you comply, we are introducing a new audience setting on YouTube Studio. You can set your audience:
- At the channel level, which will set all of your future and existing content as made for kids or not.
- Or, at the video level. If you choose this option, you’ll need to set each existing and future video as made for kids or not.
Belangrik: Waarom elke skepper hul gehoor moet stel
Hierdie veranderinge word vereis as deel van ’n skikking met die Amerikaanse federale handelskommissie (FTC) en New York se prokureur-generaal, en dit sal jou help om aan die wet op die beskerming van kinders se aanlyn privaatheid (COPPA) en/of ander toepaslike wetgewing te voldoen. Daar word, ongeag jou ligging, van jou vereis om vir ons te sê of jou video’s vir kinders gemaak is of nie. Indien jy versuim om jou gehoor akkuraat te stel, kan jy dalk voldoeningskwessies met die FTC of ander owerhede ondervind, en kan ons dalk teen jou YouTube-rekening optree. Kry meer inligting oor die FTC se toepassing van COPPA.
Note: We’ll also use machine learning to help us identify videos that are clearly directed to young audiences. We trust you to set your audience accurately, but we may override your audience setting choice in cases of error or abuse. However, do not rely on our systems to set your audience for you because our systems may not identify content that the FTC or other authorities consider to be made for kids. If you need help determining whether or not your content is made for kids, check out this Help Center article or consult legal counsel.
Gebruik CSV-template om ’n video op te laai wat vir kinders gemaak is
Template wat video's opdateer en oplaai het ’n nuwe veld waarmee gebruikers ’n video kan merk as "vir kinders gemaak" of "nie vir kinders gemaak nie". Die veld is óf opsioneel óf vereis, afhangend van die kanaalverstek wat jy gekies het vir die kanaal waarheen die video opgelaai sal word.
Opsionele Vir Kinders Gemaak-vlag
- "Ja, stel hierdie kanaal as Vir Kinders Gemaak. Ek laai altyd inhoud op wat vir kinders gemaak is."
- "Nee, stel hierdie kanaal as Nie Vir Kinders Gemaak Nie. Ek laai nooit inhoud op wat vir kinders gemaak is nie."
If you've already set your audience for your video and YouTube detects error or abuse, you will see your video marked as “Made for kids - Set by YouTube". You won't be able to change your audience setting. If you disagree, you can use the “Send Feedback” button.
Vereiste Vir Kinders Gemaak-vlag
- "Ek wil hierdie instelling vir elke video hersien."
If you've already set your audience for your video and YouTube detects error or abuse, you will see your video marked as “Made for kids - Set by YouTube". You won't be able to change your audience setting. If you disagree, you can use the “Send Feedback” button.
Wat gebeur wanneer jou inhoud gestel is as vir kinders gemaak
Wanneer jou inhoud gestel is as "vir kinders gemaak", sal ons die data wat ons insamel oor inhoud wat vir kinders gemaak is, beperk om die wet te gehoorsaam. Dit beteken dat ons sekere kenmerke soos opmerkings, kennisgewings en ander sal deaktiveer.
Die belangrikste: ons sal nie gepersonaliseerde advertensies op kinders se inhoud bedien nie, soos vereis deur die wet op die beskerming van kinders se aanlyn privaatheid (COPPA) en/of ander toepaslike wette. Omdat gepersonaliseerde advertensies nie op kinders se inhoud bedien word nie, kan dit ’n inkomste-afname beteken vir sommige skeppers wat hul inhoud as Vir Kinders Gemaak merk. Ons erken dat hierdie veranderinge vir sommige skeppers nie maklik sal wees nie, maar dit is belangrike stappe om te doen om voldoening aan COPPA en ander toepaslike wette te verseker.
Lees hieronder vir ’n lys geaffekteerde kenmerke:
As jy ’n video of regstreekse stroom stel as Vir Kinders Gemaak
- Persoonlike reklame
- Opmerkings
- Kanaalhandelsmerk-watermerk
- Skenkknoppie
- Kaarte of eindskerms
- Regstreekse klets of skenkings op regstreekse klets
- Kennisgewingklokkie
- Terugspeel in die Minispeler
- Superklets of Super Stickers
- Stoor na snitlys
Let wel: Die kanaallidmaatskappe se "sluit aan"-knoppie en die handelswarerak sal nie beskikbaar wees op inhoud wat as Vir Kinders Gemaak gestel is nie.
As jy jou kanaal stel as Vir Kinders Gemaak
- Stories
- Gemeenskapoortjie op die kanaalbladsy
- Kennisgewingklokkie
- Kanaallidmaatskappe
Frequently Asked Questions
What happens if I set my video’s audience incorrectly?
How do I know if I’ve set my video’s audience correctly?
- Gaan na studio.youtube.com.
- Kies Inhoud op die linkerkieslys.
- Gaan na die video wat jy wil wysig en klik op die miniprent.
- Onder Gehoor, kies “Nee, dis nie vir kinders gemaak nie”.
As jy jou gehoor vir jou video reeds gestel het en YouTube bespeur foute of misbruik, sal jy sien dat jou video gemerk is as "Vir kinders gemaak – deur YouTube gestel". Jy sal jou gehoorinstelling nie kan verander nie. As jy nie saamstem nie, kan jy die "Stuur terugvoer"-knoppie gebruik.
- Gaan op ’n rekenaar na studio.youtube.com.
- Kies Inhoud op die linkerkieslys.
- Klik op die video waaroor jy terugvoer wil stuur.
- Klik Stuur terugvoer.