Kennisgewings: geskeduleerde bondel

Die geskeduleerde bondel kombineer alle daaglikse deurstuurkennisgewings wat jy deur die dag vanaf die YouTube-app sou ontvang en stuur eerder vir jou net een daaglikse bondel-kennisgewing. Jy kan ’n spesifieke tyd stel om jou geskeduleerde bondel te ontvang.

Let wel: Die geskeduleerde bondel kombineer alle deurstuurkennisgewings, insluitend regstreeksestroom-, oplaai- en opmerking-kennisgewings. As jy hierdie kenmerk aktiveer, sal jy dalk nie ’n regstreekse stroom sien tot nadat dit geëindig het nie.

Die geskeduleerde bondel is by verstek “af”.

Teken in op die YouTube Viewers-kanaal vir die jongste nuus, opdaterings en wenke.

Om jou kennisgewings se geskeduleerde bondel aan te skakel en te pasmaak: 

  1. Tik op jou profielfoto 
  2. Tik op Instellings
  3. Tik op Kennisgewings.
  4. Tik op Geskeduleerde bondel.
  5. Tik om jou verlangde afleweringstyd te pasmaak.  

Kry hier meer inligting oor hoe om jou kennisgewings te bestuur. 

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
12357387746068328220
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false