Blokkeer ander kykers op YouTube se regstreekse klets

As jy nie meer ’n ander kyker se boodskappe op regstreekse klets wil sien nie, kan jy daardie kyker blokkeer. Die ander kyker sal ook nie jou boodskappe sien nie, tensy jy dit op hulle kanaal plaas, of op ’n kanaal waarvan hulle ’n moderator is.

Let wel: Slegs kykers kan ander kykers blokkeer. As 'n kyker geblokkeer word, sal hulle dalk oral op ander Google-produkte en -dienste geblokkeer word. Skeppers en moderators kan kykers van hul kanaal versteek deur regstreekse klets te modereer.

Hoe om gebruikers op regstreekse klets te blokkeer

Teken in op die YouTube Viewers-kanaal vir die jongste nuus, opdaterings en wenke.

Blokkeer iemand op regstreekse klets

  1. Tik op die boodskap van die kyker wat jy wil blokkeer.
  2. Tik op Blokkeer.

Deblokkeer iemand op regstreekse klets

Gaan na myaccount.google.com/blocklist om ’n kyker te deblokkeer.

Verwante artikels

Blokkeer ’n opmerker

Blokkeer of deblokkeer mense se rekeninge

Modereer regstreekse klets

Blokkeer inhoud en kanale – Ouerkontroles

Bestuur jou aanbevelings en soekresultate

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
9722792950423620687
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false