YouTube Premium- of YouTube Music Premium-lede sal outomaties die lidmaatskapprys moet betaal aan die begin van elke nuwe faktureringsiklus totdat jy kanselleer.
Kom hieronder meer te wete oor hoe om jou betaalde lidmaatskap op te dateer.
YouTube Premium
Dateer jou betaling- en lidmaatskapvoorkeure nou op
As jy via die YouTube iOS-app aangesluit het, kan jy jou betaling- en intekeningsopsies opdateer in iTunes.
Herhalende heffings in Indië
Gradeer op na ’n YouTube-gesinspakket
Vind uit hoe om jou individuele YouTube Premium-lidmaatskap na ’n YouTube-gesinspakket op te dateer.
Skakel oor van ’n gesinspakket na ’n individuele lidmaatskap
- As jy deel is van ’n YouTube-gesinspakket, vind uit hoe om ’n gesinsgroep te verlaat om ’n individuele lidmaatskap te kry.
- Lidmaatskap-opdaterings sal oral op YouTube, YouTube Music en YouTube Kids van toepassing wees.
YouTube Music Premium
Dateer jou betaling- en lidmaatskapvoorkeure nou op
As jy via die YouTube Music iOS-app aangesluit het, kan jy jou betaling- en intekeningsopsies in iTunes opdateer.
Herhalende heffings in Indië
Gradeer op na YouTube Premium
- Meld aan by jou YouTube Music Premium-rekening.
- Gaan na music.youtube.com/paid_memberships Aanbiedings deur YouTube.
- Onder Premium, klik op Kom meer te wete.
- Om by YouTube Premium aan te sluit, volg die stappe.
Gradeer op na ’n YouTube-gesinspakket
Vind uit hoe om jou individuele YouTube Music Premium-lidmaatskapp na ’n YouTube-gesinspakket op te dateer.
Skakel oor van ’n gesinspakket na ’n individuele lidmaatskap
As jy deel is van ’n YouTube-gesinspakket, vind uit hoe om ’n gesinsgroep te verlaat om ’n individuele lidmaatskap te kry.