Maak YouTube-video's vinniger of stadiger

Jy kan ’n video op verskeie toestelle teen verskillende spoed speel of video’s vorentoe of agtertoe spoel.

Let wel: Om werkverrigtingredes moet jy op Android weergawe 5.0 of hoër wees om video’s teen verskillende spoed te speel.

Gaan na ’n video.

  1. Tik een keer op die video, en tik dan op Meer ''.
  2. Tik op Terugspeelspoed.
  3. Kies die spoed waarteen jy die video wil laat speel.

Hoe om ’n video 10 sekondes vorentoe of agtertoe te spoel:

  • Dubbeltik op die linkerkant van die videoskerm om terug te spoel.
  • Dubbeltik op die regterkant van die skerm om vorentoe te spoel.

Hoe om ’n video teen 2-keerspoed vortentoe te spoel: 

  1. Tik en hou enige plek op die video. 
  2. Lig jou vinger op om op te hou om vorentoe te spoel.

Kry meer inligting oor kenmerke wat jou help om jou kykervaring op YouTube te beheer

Slim-TV’s en stromingtoestelle

Let wel: Terugspeelspoed sal moontlik nie op alle slim-TV’s en stromingtoestelle beskikbaar wees nie.
  1. Kies Instellings  op ’n video se kykbladsy.
  2. Kies Spoed.
  3. Kies die spoed waarteen jy die video wil laat speel.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
12839598017471538179
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false