Veranderinge aan opmerkingtellings

Jy ondervind dalk tans ’n kwessie waar die opmerkingtelling op ’n video se kykbladsy verskil van wat jy in YouTube Analytics sien. Ons dateer tans ons stelsels op om seker te maak dat dit konsekwent bly, en gevolglik kon die syfers onlangs vir jou verander het.

As jou opmerkingtelling daal, kan dit wees omdat sommige opmerkings ons reëls oor strooipos of ander beleid wat in die gemeenskapsriglyne genoem word, oortree het. Kom meer te wete oor die moderering en verwydering van opmerkings.

Wat is die korrekte opmerkingtelling?

Op die kykbladsy is die werklike opmerkings wat op die bladsy laai die korrekte getal. Die getal wat jy bo die opmerkingveld op ’n video se kykbladsy sien, is tans dalk nie korrek nie.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
10761114960465761940
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false