Videovorderingsbalk

Veranderinge aan hierdie artikel: Die volgende sal nie meer in hierdie artikel sigbaar wees nie:

  • Kyk video's volgens Hoofstuk;
  • Gaan na die mees gespeelde dele van ’n video;
  • Presiese soekfunksie.
In plaas daarvan kan jy by Hoe om hoofstuk-/soekfunksiekenmerke te gebruik meer besonderhede oor hierdie kenmerke vind.

Die videovorderingsbalk maak dit maklik om te sien waar jy laas was toe jy na ’n video gekyk het. Wanneer jy ’n video verlaat sonder om dit klaar te maak, is daar ’n balk onder die videominiprent wat jou wys waar jy opgehou kyk het. Wanneer jy die video weer speel, sal dit herbegin waar jy laas was.

Die vorderingsbalk is beskikbaar wanneer jy by jou Google-rekening op TV, jou rekenaar of die YouTube- mobiele apps aangemeld is.

Let wel: As jy jou kykgeskiedenis uitvee, sal jy ook alle vorderingsbalke uitvee.

Wanneer jy ’n video kies wat gedeeltelik gekyk is, sal die video gewoonlik aangaan waar jy opgehou het. Daar is gevalle waar die video nie sal herbegin waar jy opgehou het nie, soos wanneer die video amper klaar is.

Let wel: Soms dateer die vorderingsbalk nie onmiddellik op nie. In hierdie geval kan jy probeer om jou blaaier of stroom te herlaai.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
3522382854193532944
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false