Kyk VR180- en 360 grade-video's met Cardboard

Jy kan VR180- en 360 grade-video's kyk vir ’n meesleurende virtuelerealiteitervaring met Cardboard en die mobiele YouTube-app.

  1. Sit Google Cardboard inmekaar.
  2. Maak die YouTube-app op Android oop.
  3. Soek ’n VR-video of gaan na YouTube se interne kanaal Virtual Reality deur "Virtual Reality" te soek. Soek hierdie ikoon  om die regte kanaal te kry.
  4. Kies ’n VR-video.
  5. Tik op die speelknoppie om te begin terugspeel.
  6. Tik op die Cardboard-ikoon . Die skerm sal in twee kleiner skerms verdeel.
  7. Sit jou foon in Cardboard.
  8. Kyk rond om die video in VR180 of 360 grade te bekyk.

Kom meer te wete oor die kyk van inhoud in 360 grade of 180 grade.

Cardboard word nie vir iPhone en iPad gesteun nie.

Let wel: Terugspeel van VR180- en 360 grade-video's word nie in mobiele blaaiers gesteun nie. Sulke blaaiers sluit webaansigte vir apps en werwe buite YouTube in.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
2211429427710239508
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false