Jou inhoud op YouTube Kids

Jy het finale beheer oor hoe jou inhoud op YouTube verskyn en jy kan daardie beheer ter enige tyd uitoefen deur jou inhoud te verwyder. As jy bekommerd is oor die beskikbaarheid van jou inhoud in YouTube Kids spesifiek, kan jy ’n versoek indien om spesifieke inhoud op jou kanaal van YouTube Kids te verwyder.

Neem kennis dat hierdie vorm net deur die oplaaier van die betrokke inhoud ingedien kan word. Om te verifieer dat jy die oplaaier is, moet jy aangemeld wees by die rekening wat gebruik is om die video('s) op te laai.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
18305869381899204365
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false