Het nie toegang tot YouTube nie

As jy ’n foutbladsy pleks van YouTube sien wanneer jy na youtube.com toe gaan, kan dit weens een van die volgende redes wees:

  • Daar kan ’n kwessie met jou verbinding wees. Maak seker jy kan steeds normaalweg toegang tot ander webwerwe kry.
  • As jy op ’n Google Apps-domein is, het die administrateur van jou domein dalk nie YouTube aangeskakel nie. Vind uit hoe om YouTube as ’n diens by te voeg
  • Jou netwerkadmin of internetdiensverskaffer blokkeer dalk YouTube. Kom in aanraking met jou netwerkadmin of internetdiensverskaffer en kry meer inligting.

Bestuur inhoud wanneer jy nie toegang tot YouTube het nie

As jy publieke inhoud op YouTube het, kan jy dit steeds versteek of verwyder, selfs al het jy nie toegang tot YouTube nie:

  1. Gaan na jou Google-rekeninginstellings.
  2. Maak seker jy meld met jou YouTube-kanaal se Google-rekening aan.
  3. Kies Bestuur jou data en personalisering.
  4. Klik Vee ’n diens uit onder “Laai jou data af of vee dit uit”.
  5. Klik Vee ’n diens uit.
  6. Klik YouTube op die lys.
  7. As jou kanaal aan ’n handelsmerkrekening gekoppel is, kan jy jou ikoon bo regs op die bladsy klik. Jy kan die bladsy kies met die YouTube-inhoud wat jy wil bestuur. 
  8. Kies of jy jou YouTube-kanaal en -inhoud wil versteek of uitvee. Maak seker dat jy dit versigtig lees – as jy sommige inhoud uitvee, kan jy dit nie terugkry nie.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
2890359106510393631
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false