Kyk video's teen ’n hoë raamtempo (FPS) op YouTube

Hoe om teen hoë raamtempo te kyk

Om hoëraamtempoterugspeel te kry, kan jy ’n YouTube-video teen ’n gehalte van 720 p of 1080 p kyk.

Hoë raamtempo sal langs die resolusie in die gehaltekieslys verskyn. ’n Video met 1080 p resolusie teen 120 rame per sekonde (FPS) sal byvoorbeeld as 1080 p60 gelys word.

Dwing terugspeel teen laer raamtempo af

Skakel die gehalte oor na 480 p of laer as jy ’n video teen ’n laer raamtempo wil kyk.

Vereistes vir hoë raamtempo

Slegs video's wat met ’n hoë raamtempo opgelaai is of regstreeks gestroom word, kan teen ’n hoë raamtempo gespeel word.

Hoëraamtempo-video is op iOS beskikbaar:

  • Enige toestel met iOS6 of later, wat die YouTube-app w.2.2 of later gebruik.

Hoëraamptempo-video is ook op hierdie platforms beskikbaar:

  • Apple TV.
  • PS3- en PS4-app.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
18230322650679365019
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false