Deel video’s en kanale

Deel YouTube-video’s

  1. Begin ’n video op youtube.com kyk.

  2. Klik Deel  onder die video.

  3. ’n Paneel met verskillende deelopsies sal oopmaak:
    • Sosiale netwerke: Klik ’n sosialenetwerkikoon (byvoorbeeld Facebook of Twitter) om die video daar te deel.
    • E-pos: Kies die e-posikoon om ’n e-pos te stuur met die verstek-e-possagteware op jou rekenaar.
    • Inbedding: Klik die Inbed-knoppie om ’n kode te genereer wat jy kan gebruik om die video in te bed in ’n webwerf.
    • Kopieer die skakel: Klik die Kopieer-knoppie om ’n skakel na die video te kopieer wat jy iewers anders wil plak, soos in ’n e-posboodskap.
    • Begin by: Om na ’n spesifieke deel van die video te skakel, moet jy hierdie blokkie merk en die begintyd invoer voordat jy die skakel kopieer. Byvoorbeeld, om die video by 2 minute en 30 sekondes te begin, moet jy die blokkie merk en “2:30” invoer.
    • Gemeenskapplasing: As jy toegang tot die Gemeenskapoortjie het, kan jy ’n video in ’n publieke plasing deel.

Deel YouTube-kanale

  1. Gaan na die kanaalbladsy.
  2. Kopieer die URL in die blaaieradresbalk.
  3. Plak die URL waar jy dit ookal wil deel.

As jy ’n gepasmaakte kanaal-URL wil skep wat maklik is om te deel, moet jy jou YouTube-kanaalnaam by die YouTube-URL voeg.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
3763780105878554758
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false