Wysig video-instellings

Jy kan jou videobesonderhede in YouTube Studio verander nadat jy ’n video opgelaai het. Verander alles van jou video se titel tot onderskrif- en opmerkinginstellings. Vind uit hoe om grootmaatveranderinge aan video’s te maak.

YouTube Studio-app vir iPhone en iPad

  1. Maak die YouTube Studio-app oop.
  2. Tik op Inhoud op die onderste kieslys.
  3. Kies die video wat jy wil wysig.
  4. Tik op Wysig Edit icon.
  5. Wysig die video-instellings en tik op STOOR.

YouTube-app vir iPhone en iPad

  1. Maak die YouTube-app oop.
  2. Tik op jou profielfoto .
  3. Tik onderaan op Jou video’s.
  4. Tik langs die video wat jy wil wysig op Meer '' en dan Wysig Edit icon.

  5. Maak veranderinge aan jou instellings en Stoor.

Kry videoredigeringwenke vir skeppers.

Beskikbare video-instellings 

Die volgende instellings kan deur die YouTube-app verander word:

  • Titel
  • Beskrywing
  • Sigbaarheid
  • Monetisering
  • Gehoor
  • Snitlys
  • Merkers
  • Kortvideo-hermenging
  • Kategorie
  • Opmerkings
  • Lisensie en verspreiding
  • Vee uit

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
7355909232671932923
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false