Jy kan jou videobesonderhede in YouTube Studio verander nadat jy ’n video opgelaai het. Verander alles van jou video se titel tot onderskrif- en opmerkinginstellings. Vind uit hoe om grootmaatveranderinge aan video’s te maak.
YouTube Studio-app vir iPhone en iPad
- Maak die YouTube Studio-app oop.
- Tik op Inhoud op die onderste kieslys.
- Kies die video wat jy wil wysig.
- Tik op Wysig .
- Wysig die video-instellings en tik op STOOR.
YouTube-app vir iPhone en iPad
- Maak die YouTube-app oop.
- Tik op jou profielfoto .
- Tik onderaan op Jou video’s.
-
Tik langs die video wat jy wil wysig op Meer Wysig .
-
Maak veranderinge aan jou instellings en Stoor.
Kry videoredigeringwenke vir skeppers.
Beskikbare video-instellings
Die volgende instellings kan deur die YouTube-app verander word:
- Titel
- Beskrywing
- Sigbaarheid
- Monetisering
- Gehoor
- Snitlys
- Merkers
- Kortvideo-hermenging
- Kategorie
- Opmerkings
- Lisensie en verspreiding
- Vee uit