Vervang jou video of vee dit uit

Jy kan enige video wat jy na jou YouTube-kanaal opgelaai het, uitvee. Jy kan nie ’n video vervang nie, aangesien enige nuwe video-oplaaie ’n nuwe URL sal kry, maar jy kan die bestaande video verander.

Vee jou eie video's uit

Jy kan enige video's wat jy van jou Google-rekening af opgelaai het, verwyder. As jy ’n video uitvee, is dit permanent uitgevee – jy kan dit nie deur YouTube terugstel nie. Maak seker dat jy ’n rugsteun gestoor het as jy dit weer wil sien.

  1. Meld aan by YouTube .
  2. Tik op jou profielfoto  en dan Jou video’s .
  • Of tik op Bekyk kanaal op die middelste kieslys.
  1. Kies Meer '' en dan Vee uit  langs die video wat jy wil uitvee.
  2. Tik op VEE UIT om te bevestig.

Jy sal nie meer die video-URL en -titel van ’n video wat jy uitgevee het in YouTube Analytics kan sien of soek nie. Data wat met die video geassosieer word, soos kyktyd, sal steeds deel van saamgevoegde verslae wees, maar sal nie toegeskryf word aan die video wat uitgevee is nie.

Vervang ’n video

Jy kan nie ’n video vervang nie, aangesien enige nuwe video wat jy na YouTube oplaai ’n nuwe URL sal kry. Pleks daarvan kan jy:

Besoek asseblief die Veiligheidsentrum om misbruik, teistering, onvanpaste inhoud of privaatheidsklagte aan te gee. Besoek die Kopieregsentrum as jy bekommerd is oor kopiereg.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
12352698059436611376
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false