Verander jou YouTube-wagwoord

Jy meld met jou Google-rekening by YouTube aan, daarom is jou YouTube-wagwoord dieselfde as jou Google-rekeningwagwoord.

Om jou YouTube-wagwoord te verander, moet jy die instruksies volg om jou Google-rekeningwagwoord te verander. Hierdie handeling sal jou wagwoord verander vir alle Google-dienste wat jy gebruik, soos Gmail, Blogger, Kalender en so aan.

Het jy jou wagwoord vergeet? Vind uit hoe om jou wagwoord terug te stel.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
10720756676378070153
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false