Verander opmerkingkennisgewinginstellings

Gebruik kennisgewinginstellings om te bestuur of jy e-pos- en mobiele kennisgewings kry oor aktiwiteit op jou kanaal, insluitend nuwe opmerkings en antwoorde.

Wanneer jy instellings nagaan, moet jy in gedagte hou dat opeenvolgende opmerkings op ’n video dalk nie tot ’n kennisgewing vir elkeen sal lei nie. Pleks daarvan stuur ons nou en dan vir jou ’n kennisgewing.

Bestuur opmerkingkennisgewings

  1. Gaan na www.youtube.com en meld by jou rekening aan.
  2. Klik jou profielfoto bo regs  en dan Instellings .
  3. Klik Kennisgewings aan die linkerkant om na jou rekeningkennisgewings te gaan.
  4. Kies langs "Jou voorkeure" of jy van aktiwiteit op jou kanaal en opmerkings, soos opduime en antwoorde, vertel wil word.

Bestuur e-poskennisgewings

Kry só e-posse oor aktiwiteit, insluitend opmerkings:

  1. Gaan na jou rekeningkennisgewings
  2. Skakel Stuur vir my e-posse oor my YouTube-aktiwiteit en opdaterings wat ek versoek het aan onder "E-poskennisgewings".
Wil jy e-posse oor kanaalaktiwiteit afskakel?
Jy kan kies om op te hou om hierdie e-posse te kry deur die Teken uit-skakel in enige opmerkingkennisgewing-e-pos te kies.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
8637634000063255057
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false