Koppel aan jou Aspera Dropbox

Hierdie kenmerke is slegs beskikbaar vir vennote wat YouTube se Inhoudbestuurder gebruik om hul inhoud met kopiereg te bestuur.

Sodra jy jou Dropbox opgestel het, moet jy ’n herbruikbare verbinding tussen jou Aspera-kliënt en jou Dropbox skep.

Jy moet seker maak dat jy die Dropbox-naam en IP-adres byderhand het vir maklike verwysing; jy kan hierdie inligting onder Oplaaierrekeninge in die Instellings op die linkerkieslys kry.

Om ’n Aspera-verbinding te skep:

  1. Maak jou Aspera-kliënt oop.

  2. Klik die Verbindings-ikoon om die Verbindingsbestuurder oop te maak.

  3. Klik + om ’n nuwe verbinding te skep.

  4. Voer die gasheernaam wat deur jou vennootverteenwoordiger vir jou Dropbox verskaf is, by die Gasheer-teksblokkie in. Die gasheernaam moet een van die volgende wees en by jou geografiese ligging pas:

    • us.aspera.googleusercontent.com

    • eu.aspera.googleusercontent.com

    • asia.aspera.googleusercontent.com

  5. Voer die Dropbox-naam by die Gebruiker-teksblokkie in. Dit moet met “asp-” begin

  6. Kies Publieke sleutel as die stawingsopsie en kies dan die sleutel vir hierdie Dropbox uit die lys beskikbare sleutels.

  7. Klik die Gevorderd-knoppie om die Gevorderde verbindingsinstellings te wys.

  8. Verander die waarde vir SSH-poort (TCP) na 33001.

  9. Klik OK twee keer om jou veranderinge te stoor en na die Aspera-kliënt se hoofskerm terug te keer.

    Jou nuwe verbinding verskyn aan die regterkant van die skerm.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
16605870492549388523
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false